Jobs
>
Pretoria

    Centurion, Pretoria: VOORRAAD KONTROLEERDER - Cora ONeil Recruitment Agency

    Default job background
    Description

    Centurion, Pretoria: VOORRAAD KONTROLEERDER

    Minimum Vereistes:

    -Jong, netjiese en professionele Afrikaans sprekende individu

    -Afrikaans en Engels eerste en tweede tale verpligtend

    -Matriek / Graad 12

    -2 tot 4 jaar volle voorraad beheer ondervinding verpligtend, verkieslik in retail / pakhuis industrie

    -Rekenaargeletterd in MS Office (Pastel Evolution verkies / voordelig)

    -Hoë aandag vir detail en akkuraatheid, en in staat om met groot volumes te werk

    -Goeie leierskap vaardigheid en teiken georiënteerd

    -Uitstekende kommunikasie vaardigheid in beide Afrikaans en Engels

    -Betroubaar en verantwoordelik met uitstekende bestuursvaardigheid

    -Stabiele indiensnemingsrekord en kontakbare verwysings verpligtend

    -Om so gou moontlik diens te aanvaar

    Pligte:

    -Volledige voorraad beheer funksie vir groothandelhaar verskaffer

    -Verantwoordelik vir effektiewe administrasie van all prosesse en prosedures wat verwant hou met voorraad beheer funksie

    -Ontvang en versending van voorraad

    -Vaslegging van Goedere Ontvang bewyse

    -Hantering van druk van etikette (voorraad / pryse)

    -Regstelling van strepieskodes

    -Hantering van terugstuur van beskadigde voorraad na verskaffers

    -Voorraad beheer en voorraad aanpassing prosedures

    Salaris: ± R R bruto

    E-pos opgedateerde en gedetaileerde CV in Word of PDF Formaat (nie as n skakel / "link" nie) na en dui die volgende aan:

    Verwysing CR2567; en

    U salarisverwagting binne die aangebiede bedrag.

    (Stuur ook n onlangse foto en enige verwysingsbriewe wat jy het van vorige werkgewers, indien moontlik)

    AANSOEKE WAT NIE AAN AL DIE VEREISTES VOLDOEN NIE, SAL SONDER ENIGE OORWEGING DADELIK GESKRAP WORD.



  • Cora ONeil Recruitment Agency Pretoria, South Africa

    Hermanstad, Pretoria Wes: VOORRAAD KONTROLEERDER · Minimum Vereistes: · -Jong, netjiese en professionele Afrikaans sprekende dame · -Afrikaans en Engels eerste en tweede tale verpligtend · -Matriek / Graad 12 · -2 tot 4 jaar vollevoorraad beheer ondervinding verpligtend , verkies ...