Kassier / Cashier - Lichtenburg, South Africa - NWK Limited
Description
**CASHIER****ECONOBUILD LICHTENBURG
**Purpose of the position**:
The incumbent is mainly responsible for terminal sales at the retail
- outlet.
- **The responsibilities of the position will include the following**:
- The encoding of transactions- Receiving of payments
- Cash up of daily sales
- Enhancement of client relationships
- Assistance with stock takings
- Administrative tasks that are normally required to operate a
successful retail business
**Minimum requirements**:
- At least one (1) year relevant experience
**Skills**:
- Effective communication abilities
- Must be customer-orientated
- Must be reliable and responsible- disabilities are encouraged to apply. NWK reserves the right not to fill the position. _
**KASSIER
**ECONOBUILD LICHTENBURG
**Doel van die pos**:
Die posbekleër is hoofsaaklik verantwoordelik vir terminaalverkope by die
- handelswinkel.
- **Die verantwoordelikhede van die pos sal die volgende behels**:
- Enkodering van transaksies- Ontvangs van betalings
- Opkas van daaglikse verkope
- Bevordering van klanteverhoudinge
- Hulpverlening met voorraadopnames
- Administratiewe take wat normaalweg vereis word in die suksesvolle
bedryf van 'n kleinhandelonderneming
**Minimum vereistes**:
- Die geskikte kandidaat moet in besit wees van 'n gr.12-sertifikaat
- Moet verkieslik een (1) jaar toepaslike ondervinding hê
- Die kandidaat moet ten volle tweetalig wees in Afrikaans en Engels.
**Vaardighede**:
- Doeltreffende kommunikasie vaardighede
- Moet klantgeoriënteerd wees
- Moet betroubaar en verantwoordelik wees
- Aansoek kan _**_alleenlik _**_gedoen word deur NWK se webwerf. Vir meer inligting besoek asseblief _
- Die sluitingsdatum vir aansoeke is _**_19 April 2024_**_. Indien u nie binne twee weke na die sluitingsdatum vir _
- 'n onderhoud genooi word nie, ag die aansoek onsuksesvol. NWK ondersteun die oogmerk van die Wet _
- op Gelyke Indiensneming en gee voorkeur aan aansoekers uit die benoemde groepe. Kandidate met _
- gestremdhede word aangemoedig om aansoek te doen. NWK behou die reg voor om die pos nie te vul _
- nie._
More jobs from NWK Limited
-
Landboutegnikus / Agricultural Technician
Lichtenburg, South Africa - 6 days ago
-
Agronoom (Besproeiings Spesialis) / Agronomist
Lichtenburg, South Africa - 6 days ago
-
Makelaar Korttermyn
Ventersdorp, South Africa - 4 days ago
-
Kassier / Cashier
Randfontein, South Africa - 1 week ago
-
Voertuigbestuurder / Vehicle Driver
Lichtenburg, South Africa - 4 days ago
-
Senior Klerk
Brits, South Africa - 1 week ago