Voertuigbestuurder / Vehicle Driver - Lichtenburg, South Africa - NWK Limited

NWK Limited
NWK Limited
Verified Company
Lichtenburg, South Africa

2 weeks ago

Thabo Mthembu

Posted by:

Thabo Mthembu

beBee Recruiter


Description
**VEHICLE DRIVER
**RETAIL LICHTENBURG
The incumbent shall mainly be responsible
for the loading, transport and offloading of
items that was purchased by customers.
Other tasks include the tidying of stock in the
storeroom, stock control, which includes
stock takes, and other administrative tasks.

possession of a Grade 12-Certificate and
must have a valid C1 code driver's license.
A professional driving permit (PDP) is a
requirement. The renewal of the PDP will be
the responsibility of the incumbent. Relevant
experience is recommended.- purpose of the Employment Equity Act and gives preference to applicants from the nominated _
- fill the position. _

**VOERTUIGBESTUURDER
**RETAIL LICHTENBURG
Die posbekleër sal hoofsaaklik verantwoordelik
wees vir die oplaai, vervoer en aflaai van items
wat deur klante aangekoop word. Ander take
sluit in die regpak van voorraad in die stoor,
voorraadbeheer, wat voorraadopnames insluit
en ander administratiewe take.

Die geskikte kandidaat moet in besit wees van
'n gr. 12-Sertifikaat en ook oor 'n geldige kode
C1 bestuurderslisensie. 'n Professionele
bestuurspermit (PDP) is 'n vereiste. Die
hernuwing van die PDP sal die
verantwoordelikheid wees van die posbekleër.
Toepaslike ondervinding sal as 'n aanbeveling
dien.
- Aansoek kan _**_alleenlik _**_gedoen word deur NWK se webwerf. Vir meer inligting besoek asseblief _
- Die sluitingsdatum vir aansoeke is _**_27 Januarie 2023_**_. Indien u nie binne twee weke na die _
- sluitingsdatum vir 'n onderhoud genooi word nie, moet u die aansoek onsuksesvol ag. NWK _
- ondersteun die oogmerk van die Wet op Gelyke Indiensneming en gee voorkeur aan aansoekers _
- uit die benoemde groepe. Kandidate met gestremdhede word aangemoedig om aansoek te _
- doen. NWK behou die reg voor om die pos nie te vul nie._

More jobs from NWK Limited