Lead Generation Specialist - Northern Suburbs, South Africa - Platinum Life

Thabo Mthembu

Posted by:

Thabo Mthembu

beBee Recruiter


Description
Platinum Life in Tygervallei is opsoek na gedrewe gegradueerdes, wat 'n passie het vir mense en bewustheid wil skep vir vroulike kanker. As jy selfversekerd en self-gemotiveerd is, sterk kommunikasie vaardighede het en dit geniet om deel van 'n dinamiese span te wees, is hierdie die ideale geleentheid vir jou

Hierdie **kantoorgebaseerde**posisie sal jou help om jou loopbaan te begin in 'n gevestigde versekeringsmaatskapy wat jou die boustene en geleenthede kan bied om jou volle potensiaal te bereik.

Ons telefoniese bemarkingsposisie is uniek omdat ons ons eie leads genereer en jy nie jou eie leads hoef te soek nie. Verder werk ons op 'n verwysingsbenadering wat dit makliker maak as soortgelyke maatskappye wat _cold calling_ doen.
- Salaris verwagting R20 000*
- Uitstekende, ondersteunende werks omgewing
- Bevorderingsgeleenthede
- Sentraal geleƫ in Tygervallei
- Gebaseer op die haal van _targets*_
- Voordele vir permanente werknemers
- 20 Jaarlikse verlof dae per jaar
- Pensioenfonds
- Leierskap ontwikkeling
- Ontwikkelingskursusse

Hoofpligte en verantwoordelikhede:

- Telefoniese bemarking
- Genereer informasie vanaf potensiele kliente vir bemarkingsdoeleindes
- Haal van weeklikse _targets_

Vereistes:

- Voltooide graad of SAQA geakkrediteerde NQF-vlak 7 kwalifikasie.
- Volledig tweetalig in Afrikaans en Engels
- Uitstekende kommunikasievaardighede
- Effektiewe tydbestuur
- Moet goed kan werk onder druk

Ervaring:

- Geen ervaring word vereis nie
- Alle opleiding word verskaf

**Salary**: From R20,000.00 per month

**Education**:

- Bachelors (required)

**Language**:

- Afrikaans (required)
- English (required)

More jobs from Platinum Life