Pakhuis Voorman - Johannesburg, South Africa - Conductio Consulting

    Conductio Consulting
    Conductio Consulting Johannesburg, South Africa

    Found in: Talent ZA 2A C2 - 2 weeks ago

    Default job background
    Description
    Kwalifikasie:
    1. Matriek met Wiskunde.
    2. Rekenaar geletterd Microsoft office.
    3. Vorige ondervinding in 'n pakhuis omgewing is ononderhandelbaar.
    4. Eie betroubare vervoer
    5. Skoon kriminele rekord

    Essensiële pligte en verantwoordelikhede insluitende die volgende.
    1. Verantwoordelik vir vurkhyser inspeksie en algehele netheid van vurkhyser.
    2. Regulering van temperatuur in die koelstoor en vriesstoor op `n daaglikse basis en rapportering van foutiewe temperatuur lesings.
    3. Verantwoordelik vir F.I.F.O.
    4. Veranwoordelik vir vooraad houding en maandelikse tellings van voorraad. Kan na ure insluit.
    5. Verantwoordelik vir die "pick", fakture, COAs, laai en versending van alle bestellings. Kan na ure insluit.
    6. Verantwoordelik vir die ontvang en kontrolering van alle voorraad vanaf fabriek. Kan na ure insluit.
    7. Verantwoordelik vir die boekhouding van alle terugsendings van kliënte asook terugsending van enige vooraad na fabriek.(weeg en nodige dokumente)
    8. Verantwoordelik vir die verskuiwing van alle slegte of vervalde voorraad na B4 stoor en die kontrolering daarvan.
    9. Verantwoordelik vir dokumentasie en reeling van alle terugsendings na fabriek.
    10. Addisionele take kan bygevoeg word soos deur bestuur bepaal.