Taktiese Reaksie Offisier - Sandton, South Africa - Owlwork Recruitment

    Owlwork Recruitment
    Owlwork Recruitment Sandton, South Africa

    2 weeks ago

    Default job background
    Permanent
    Description
    Die salaris is baie goed, byvoordele is awesome, en die maatskapy kyk na hulle mense. Die pos is gebaseer in Woodmead, Sandton.Hulle moet onder 45 jaar oud wees.Moet die volgende hê.
    •PSiRA Certificate
    •Competency Certificate
    •Statement of results
    •Drivers License Stuur jou CV met afskrifte van al jou kwalifikasies na met Taktiese Reaksie Offisiere in die opskrif van die epos.