Department of Mercantile Law: Gys Steyn Chair: - Stellenbosch, South Africa - Stellenbosch University

Thabo Mthembu

Posted by:

Thabo Mthembu

beBee Recruiter


Description
Duties/Pligte

  • Lecturing two modules at the LLM (or equivalent) level in Financial Regulation Law and also other law modules;
  • Developing and coordinating a specialised LLM (or equivalent programme) in Financial Regulation Law;
  • Actively researching, writing and publishing in Financial Regulation Law;
  • Postgraduate supervision in Financial Regulation Law or other areas of commercial law;
  • Establishing and managing a research centre in Financial Regulation Law (the "Centre");
  • Establishing a network of experts (and institutions) associated with the Centre, from amongst others, regulators, practitioners, prosecutors and businesses;
  • Establishing the Centre as the leading academic focal point in Financial Regulation Law, including hosting an annual conference in Financial Regulation Law and offering short courses;
  • Contributing to the administrative functioning of the Faculty;
  • Performing such other duties as assigned by the Faculty.
- _

  • Onderrig van twee modules op die LLM (of gelykwaardige) vlak in Finansiële Reguleringsreg en ook ander regsmodules;
  • Ontwikkel en koördineer 'n gespesialiseerde LLM (of gelykwaardige program) in Finansiële Reguleringsreg;
  • Aktiewe navorsing, skryf en publikasie in Finansiële Reguleringsreg;
  • Nagraadse studieleiding in Finansiële Reguleringsreg en ander areas van handelsreg;
  • Vestig en bestuur 'n navorsingsentrum in Finansiële Reguleringsreg (die "Sentrum");
  • Vestig 'n netwerk van kundiges (en instansies) verbonde aan die Sentrum, van onder andere reguleerders, praktisyns, aanklaers en sakeondernemings;
  • Vestig die Sentrum as die voorste akademiese fokuspunt in Finansiële Reguleringsreg, met inbegrip van die aanbieding van 'n jaarlikse konferensie in Finansiële Reguleringsreg en die aanbieding van kortkursusse;
  • Dra by tot die administratiewe funksionering van die Fakulteit;
  • Uitvoering van ander pligte soos deur die Fakulteit toegewys.
Job Requirements/Pos Vereistes

  • Recognised expertise in the area of Financial Regulation Law, whether as an academic or in practice (LLD or an appropriate PhD for appointment as Professor or Associate Professor);
  • An established publication record in the area of Financial Regulation Law (for appointment as Professor or Associate Professor), or commensurate experience in practice;
  • Experience in postgraduate mentorship and supervision (or, in the case of someone with experience in practice, the ability to provide such guidance);
  • Experience in undergraduate and postgraduate teaching (or, in the case of someone with experience in practice, the ability to undertake such teaching).
- _

  • Erkende kundigheid in die vakgebied van Finansiële Reguleringsreg, hetsy as 'n akademikus of in die praktyk (LLD of 'n toepaslike PhD vir aanstelling as professor of medeprofessor);
- 'n Gevestigde publikasierekord in die vakgebied van Finansiële Reguleringsreg (vir aanstelling as professor of medeprofessor), of gepaste ervaring in die praktyk;

  • Ervaring in nagraadse mentorskap en studieleiding; (of, in die geval van iemand met ervaring in die praktyk, vermoë om sodanige leiding te verskaf);
  • Ervaring in voor
- en nagraadse onderrig. (of, in die geval van iemand met ervaring in die praktyk, die vermoë om sulke onderrig te onderneem).

Recommendation/Aanbeveling

  • A strong interest in research;
  • Good interpersonal relationships;
  • Experience of teaching in other areas of Mercantile Law at undergraduate or postgraduate level;
  • Legal practical experience;
  • Multilingualism;
  • An established network in the area of Financial Regulation Law;
  • A strong academic record.
- _

  • Sterk navorsingsbelangstelling;
  • Goeie interpersoonlike verhoudinge;
  • Onderrigervaring in ander areas van Handelsreg op voorgraadse en nagraadse vlak;
  • Praktiese ervaring in regte;
  • Veeltaligheid;
- 'n Gevestigde netwerk in die vakgebied van Finansiële Reguleringsreg;
- 'n Sterk akademiese rekord.

More jobs from Stellenbosch University