Associate Professor - Stellenbosch, South Africa - Stellenbosch University

Thabo Mthembu

Posted by:

Thabo Mthembu

beBee Recruiter

Description
Duties/Pligte

For Associate Professor:

  • Teaching undergraduate and postgraduate students in mathematics education, with both primary and high school focus;
  • Engaging in research in mathematics education and related fields;
  • Publishing research in reputable academic and peerreviewed journals;
  • Supervising postgraduate students in mathematics education and related fields;
  • Participating in social impact projects in mathematics education and rendering appropriate services to the University and teaching community;
  • Contributing to academic administration and leadership in the discipline, Department and Faculty.

For Senior Lecturer / Lecturer:

Vir Medeprofessor:

  • Die onderrig van wiskundeonderwys aan voor
- en nagraadse studente met laer
- en hoërskoolfokus;

  • Navorsing in wiskundeonderwys en verwante vakgebiede;
  • Die publikasie van navorsing in hoogstaande akademiese en ewekniebeoordeelde vaktydskrifte;
  • Studieleiding van nagraadse studente in wiskundeonderwys en verwante vakgebiede;
  • Deelname aan maatskaplikeimpakprojekte in wiskundeonderwys en lewer toepaslike dienste aan die Universiteit en die onderriggemeenskap;
  • Dra by tot akademiese administrasie en leierskap in die vakgebied, Departement en Fakulteit.

Vir Senior Lektor / Lektor:

Job Requirements/Pos Vereistes

For Associate Professor:

  • A strong background in mathematics (mathematics 3 or equivalent);
  • A relevant PhD with mathematics education as the focus;
  • A teaching qualification;
  • Evidence of strong and current publications in peerreviewed journals;
  • Evidence of postgraduate supervision at honours, masters and doctoral level in mathematics education and other related fields;
  • Experience in teaching mathematics education at undergraduate and postgraduate levels.

For Senior Lecturer:

  • A strong background in mathematics (mathematics 3 or equivalent);
  • A relevant PhD with mathematics education as the focus;
  • A teaching qualification;
  • Evidence of strong and current publications in peerreviewed journals;
  • Evidence of postgraduate supervision at honours, masters and doctoral level in Mathematics Education and related fields
  • Experience in teaching mathematics education at undergraduate and postgraduate levels.

For Lecturer:

  • A strong background in mathematics (mathematics 3 or equivalent);
  • A relevant master¿s degree with mathematics education as the focus;
  • A teaching qualification;
  • Evidence or potential to publish in peerreviewed journals;
  • Evidence or willingness to supervise postgraduate students in mathematics education and related fields;
  • Experience in teaching mathematics education at undergraduate and postgraduate levels.

Vir Medeprofessor:
- 'n Sterk agtergrond in wiskunde (wiskunde 3 of gelykwaardig);
- 'n Tersaaklike PhD met wiskunde-onderwys as fokus;
- 'n Onderwyskwalifikasie;

  • Bewyse van sterk en eietydse publikasies in ewekniebeoordeelde vaktydskrifte;
  • Bewese nagraadse studieleiding op honneurs, meesters
- en doktorale vlak in wiskunde-onderwys en ander verwante vakgebiede;

  • Ervaring in die onderrig van wiskundeonderwys op voor
- en nagraadse vlak.

Vir Senior Lektor:

Vir Lektor:
- 'n Sterk agtergrond in wiskunde (wiskunde 3 of gelykwaardig);
- 'n Tersaaklike meestersgraad met wiskunde-onderwys as fokus;
- 'n Onderwyskwalifikasie;

  • Bewyse van publikasie, of bewyse van potensiaal om in eweknie beoordeelde vaktydskrifte

More jobs from Stellenbosch University