Petroljoggie/kassier / Forecourt Attendant/cashier - Mogaladi, South Africa - NWK Limited

NWK Limited
NWK Limited
Verified Company
Mogaladi, South Africa

1 week ago

Thabo Mthembu

Posted by:

Thabo Mthembu

beBee Recruiter


Description
**FORECOURT ATTENDANT/CASHIER
**RETAIL MOGALADI FUEL
**Purpose of the position**:
Manning of fuel pumps, as well as filling vehicles and trucks with fuel
as needed. Recording cash and account transactions.

**Responsibilities will include the following**:

- Filling vehicles and trucks according to customer's needs with petrol
- or diesel- Inflating tires
- Washing peddlers
- Filling and checking of oil or water
- Recording cash and account transactions
- Driving lane cleaning
- Cleaning and keeping fuel filler holes dry
- Monitoring fuel levels in tanks

**Minimum requirements**:

- certificatein the industry**Skills**:

- Effective communication skills- Must be customer-oriented
- Reliability and responsibility- encouraged to apply. NWK reserves the right not to fill the position. _

**PETROLJOGGIE/KASSIER
**RETAIL MOGALADI FUEL
**Doel van die pos**:
Bemanning van brandstofpompe, asook die volmaak van voertuie en
vragmotors met brandstof soos nodig. Teboekstelling van kontant
- en
rekeningtransaksies.

**Verantwoordelikhede sal die volgende insluit**:

- Volmaak van voertuie en vragmotors met petrol of diesel volgens klant
- se behoefte- Pomp van bande
- Was van venters
- Vul en nagaan van olie of water
- Teboekstelling van kontant
- en rekeningtransaksies
- Skoonmaak van rybaan
- Skoonmaak en droog hou van brandstof-vulgate
- Monitering van brandstofvlakke in tenks

**Minimum vereistes**:

- Die geskikte kandidaat moet verkieslik in besit wees van 'n gr. 12
- sertifikaat- Die kandidaat moet minstens een (1) jaar toepaslike ondervinding in

die bedryf hê- Die kandidaat moet ten volle tweetalig wees in Afrikaans en Engels

**Vaardighede**:

- Doeltreffende kommunikasievaardighede- Moet klantgeoriënteerd wees
- Betroubaarheid en verantwoordelikheid
- Aansoek kan _**_alleenlik _**_gedoen word deur NWK se webwerf. Vir meer inligting besoek asseblief _- Die sluitingsdatum vir aansoeke is _**_27 Februarie 2023_**_. Indien u nie binne twee weke na die sluitingsdatum _
- vir 'n onderhoud genooi word nie, ag die aansoek onsuksesvol. NWK ondersteun die oogmerk van die Wet _
- op Gelyke Indiensneming en gee voorkeur aan aansoekers uit die benoemde groepe. Kandidate met _
- gestremdhede word aangemoedig om aansoek te doen. NWK behou die reg voor om die pos nie te vul nie._

More jobs from NWK Limited