Lecturer/lektor - Stellenbosch, South Africa - Stellenbosch University

Thabo Mthembu

Posted by:

Thabo Mthembu

beBee Recruiter


Description
Duties/Pligte

  • This position forms part of the nGAP and the incumbent will benefit from a reduced workload in the first three to four years. The additional time available will be dedicated towards achieving the teaching and research development goals outlined by the nGAP.
_The incumbent will be involved in undergraduate and postgraduate teaching in Microbiology through:

recruiting and supervising postgraduate students;- active research with sustained scientific publishing in one or more of the current research focus areas in the Department (Environmental Biotechnology /

Microbial Ecology / Host-Microbial Symbioses / Recombinant Gene Technology); involvement and contribution to the broader scientific community;- the development of national and international research collaborations and networks;- participation in administrative service delivery at departmental, Faculty and University level.

  • Hierdie pos maak deel uit van die nGAP en die posbekleër sal baat by n verminderde werkslading in die eerste drie tot vier jaar. Die bykomende beskikbare tyd sal aangewend word om die onderrig
- en navorsingsontwikkelingsdoelwitte te bereik soos wat deur die nGAP uitgestippel word.

_Die posbekleër sal betrokke wees by die voorgraadse en nagraadse onderrig van Mikrobiologie deur:
die werwing van en studieleiding aan nagraadse studente; aktiewe navorsing met volgehoue wetenskapspublikasies in een of meer van die huidige navorsingsfokusareas in dieDepartement (Omgewingsbiotegnologie / Mikrobiese Ekologie / Gasheer-mikrobiese simbiose / Rekombinante Geentegnologie);aansoek te doen vir finansiële toekennings wat samewerkende navorsingsprojekte in die Departement kan befonds; betrokkenheid by en bydraes tot die breër wetenskapsgemeenskap; die ontwikkeling van nasionale en internasionele navorsingssamewerkings en -netwerke; deelname aan administratiewe dienslewering op departementele, Fakulteits
- en Universiteitsvlak

Job Requirements/Pos Vereistes
Junior Lecturer:

MSc in Microbiology with a final mark of at least 70%;
Lecturer: PhD in Microbiology;- Excellent academic record;- Teaching experience in Microbiology on at least the level of teaching assistant at tertiary level;- Proficiency to teach in English.

-
Junior Lektor: MSc in Mikrobiologie met 'n prestasiepunt van minstens 70%;-
Lektor: PhD in Mikrobiologie;
  • Uitstekende akademiese record;
  • Onderrigervaring in Mikrobiologie op tersiêre vlak, minstens op die vlak van onderrigassistent;
  • Vaardigheid om in Engels te onderrig.

Recommendation/Aanbeveling- A research background in at least one of the Departments research focus areas (see above);- Academic publications in reputable peer-reviewed journals appropriate to the level of appointment;- Evidence of engagement with the broader scientific community.'n Navorsingsagtergrond in minstens een van die Departement se navorsingsfokusareas (sien bostaande); Akademiese publikasies in betroubare eweknie-beoordeelde vaktydskrifte, toepaslik tot die aanstellingsvlak; Bewys van betrokkenheid by die breër wetenskapsgemeenskap.


More jobs from Stellenbosch University