Jobs
>
Bloemfontein

    Pakhuisklerk / Drywer - Bloemfontein, South Africa - ALOS Innovative Workforce Solution

    ALOS Innovative Workforce Solution
    Default job background
    Full time
    Description

    Ons kliënt, een van die voorste verskaffers wêreldwyd van verpakkingsoplossings vir voedselprodukte, mediese en gesondheidsorgprodukte, sowel as industriële items is op soek na 'n Picker Packer/Drywer.

    Vereistes:

    • Geldige matriek-sertifikaat
    • Bestuurslisensie
    • Forklift Bestuurslisensie sal as 'n voordeel dien
    • PDP sal as 'n voordeel dien
    • 3-5 jaar werk in 'n Warehouse omgewing en betrokke by voorraadopname
    • Vlot in afrikaans en Engels
    • Betroubare individu
    • Vermoë om onderrig te neem maar kan eie inisiatief neem
    • Moet in of om die area woon

    Pligte:

    • Ontvangs, verifikasie, toewysing en verwerking van goedere en voorraaditems.
    • Pluk van bestellings
    • GRN-verskepings en stel alle betrokke partye in kennis
    • Merk en rangskik goedere na aangewese plek in die winkel
    • Lewer bestellings aan kliënte
    • Volg versendings in-roete en volg versendings op
    • Goeie begrip van reisblaaie en beplanning
    • Voorraadopname
    • Verwerking van kommunikasie-ontvangs van nie-konforme items
    • Onderhou afleweringsvoertuie (Maandelikse inspeksies en skoonmaak)
    • Detail georiënteerd om foute of enige gebrekkige aspekte op te let
    • Uitstekende beplannings- en organiseringsvaardighede
    • Vermoë om onder druk te werk om streng spertye te haal
    • Vermoë om teen 'n vinnige pas te werk en op veelvuldige take te konsentreer
    • Uitstekende kommunikasie- en administratiewe vaardighede
    • Uitstekende tydsbestuur en probleemoplossingsvaardigheid

    Doen asseblief aansoek deur jou CV en graad 12-sertifikaat te stuur na met WAREHOUSE PICKER as die subject

    Sluitingsdatum 05 April 2024


  • ALOS

    Pakhuisklerk / Drywer

    Found in: Job Placements ZA C2 - 3 days ago


    ALOS Bloemfontein, South Africa

    Ons kliënt, een van die voorste verskaffers wêreldwyd van verpakkingsoplossings vir voedselprodukte, mediese en gesondheidsorgprodukte, sowel as industriële items is op soek na 'n Picker Packer/Drywer. · Vereistes: · Geldige matriek-sertifikaat · Bestuurslisensie · Forklift Bestu ...