Jobs
>
Johannesburg

    Bedfordview, Johannesburg: KANDIDAAT PROKUREUR - Cora ONeil Recruitment Agency

    Default job background
    Description

    Bedfordview, Johannesburg: KANDIDAAT PROKUREUR

    Minimum Vereistes:

    -Netjies en professioneel

    -Sterk Engelse vaardigheid

    -LLB Graad voltooi, met bo gemiddelde puntebehaalverpligtend

    -Onlangse Kandidaat Prokureur ondervinding verkies

    -Geldige bestuurslisensie en eie voertuig verpligtend

    -Woonagtig binne daaglikse reisafstand vanaf Bedfordview verpligtend

    -Om so gou moontlik diens te aanvaar

    Pligte:

    -Algemene kandidaat prokureur take vir (Litigasie prosedures)

    -Opstel van regsdokumentasie en kliënte skakeling

    -Reis na Howe en kliënte

    -Uitreiking, liassering en bediending van regsdokumentasie

    -Algemene regsadministrasie

    Salaris: R R bruto maksimum (afhangende van ondervinding)

    E-pos opgedateerde en gedetaileerde CV in Word of PDF Formaat (nie as n skakel / "link" nie) na en dui die volgende aan:

    Verwysing CR2564; en

    U salarisverwagting binne die aangebiede bedrag

    (Stuur ook n onlangse foto en u Akademiese Rekord)

    AANSOEKE WAT NIE AAN AL DIE VEREISTES VOLDOEN NIE, SAL SONDER ENIGE OORWEGING DADELIK GESKRAP WORD.


  • galloway van Coller and Griessel Attorneys

    Candidate Attorney

    5 days ago


    galloway van Coller and Griessel Attorneys Johannesburg, South Africa

    'n Gevesdigde firma in Boksburg is op soek na 'n kandidaat prokureur. · Persone wat wil aansoek doen, moet asseblief voldoen aan die volgende vereistes. · - Moet 'n regsgraad hê, · - Moet die 6 maande kursus van "law school" voltooi het, of tenminste al ingeskryf het daarvoor. · ...

  • galloway van Coller and Griessel Attorneys

    Candidate Attorney

    5 days ago


    galloway van Coller and Griessel Attorneys Johannesburg, South Africa

    'n Gevesdigde firma in Boksburg is op soek na 'n kandidaat prokureur. · Persone wat wil aansoek doen, moet asseblief voldoen aan die volgende vereistes. · - Moet 'n regsgraad hê, · - Moet beide Afrikaans en Engels kan lees, praat, en skryf. · - Moet vervoer hê na werkplek toe, en ...