Streeksbestuurder / Regional Manager - Lichtenburg, South Africa - NWK Limited

NWK Limited
NWK Limited
Verified Company
Lichtenburg, South Africa

1 week ago

Thabo Mthembu

Posted by:

Thabo Mthembu

beBee Recruiter


Description
**REGIONAL MANAGER
**SILO SERVICES
**Purpose of position**:
The incumbent is responsible for managing all operational actions at the silos in the region.

**Duties and responsibilities include, but are not limited to: **

Managing and dealing with all operational related aspects in the region

Handling personnel related matters in the region

Ensuring that quality of the region's grain is maintained

Ensuring that the region's maintenance programmes and projects are effectively maintained;

Managing the region's finances in collaboration with the region's silo managers

Resolving all customer related issues / requests and visiting customers in the region

The optimal management of the region's assets, which includes liaison with security
companies

Management of programmes for fumigation / spraying of contaminated grain as well as weed
control at silo sites

Acting as arbitrator and making decisions regarding grain disputes in the region

Planning, motivation and implementation of capital projects in the region

All relevant administrative tasks.

**Minimum requirements: **

Appropriate degree or equivalent NQF 7 qualification

At least ten (10) years of experience in the grain industry

**The following will serve as a recommendation: **

Appropriate postgraduate qualification

Completion of different crop grading courses and grain silo operation course

**Skills: **

Strong analytical and numerical skills

Ability to negotiate effectively

Being able to make effective decisions under pressure

Above-average leadership and communication skills

Must exhibit resilience

Ability to take initiative in a dynamic way- apply. NWK reserves the right not to fill the position. _

**STREEKSBESTUURDER
**SILODIENSTE
**Doel van posisie**:
Die posbekleër is verantwoordelik vir die bestuur van alle bedryfsaksies van die silo's in die streek.

**Pligte en verantwoordelikhede sluit in, maar is nie beperk nie tot**:

Bestuur en hantering van alle bedryfsverwante aspekte in die streek

Hantering van personeelverwante aangeleenthede in die streek

Moet toesien dat kwaliteit van die streek se graan gehandhaaf word

Moet toesien dat die streek se instandhoudingsprogramme en projekte doeltreffend gehandhaaf
word;

Bestuur van die streek se finansies in samewerking met die streek se silobestuurders

Oplos van alle klantverwante probleme / versoeke asook klantbesoeke in die streek

Neem verantwoordelik vir die optimale bestuur van die streek se bates, wat skakeling met
sekuriteitsmaatskappye insluit

Bestuur van programme vir beroking / bespuiting van besmette graan asook onkruidbeheer
by siloterreine

Optrede as bemiddelaar en besluitneming ten opsigte van graandispute in die streek

Beplanning, motivering en implementering van kapitaalprojekte in die streek

Alle relevante administratiewe take.

**Minimum vereistes**:

Toepaslike graad of ekwivalente NQF 7 kwalifikasie

Minstens tien (10) jaar ervaring in die graanbedryf

**Die volgende sal as 'n aanbeveling dien: **

Toepaslike nagraadse kwalifikasie** **

Voltooiing van graderingskursusse van verskillende gewasse en graansilobedryfskursus***

**Vaardighede**:

Sterk analitiese en syfervaardighede** **

Doeltreffende onderhandelingsvermoë** **

Moet onder druk doeltreffende besluite kan neem** **

Bogemiddelde leierskaps
- en kommunikasievaardighede** **

Moet veerkragtigheid toon** **

Moet op 'n dinamiese manier inisiatief kan neem**
- Aansoek kan _**_alleenlik _**_gedoen word deur NWK se webwerf. Vir meer inligting besoek asseblief _
- Die sluitingsdatum vir aansoeke is _**_27 Maart 2024_**_. Indien u nie binne twee weke na die sluitingsdatum vir 'n _
- onderhoud genooi word nie, ag die aansoek onsuksesvol. NWK ondersteun die oogmerk van die Wet op Gelyke _
- Indiensneming en gee voorkeur aan aansoekers uit die benoemde groepe. Kandidate met gestremdhede word _
- aangemoedig om aansoek te doen. NWK behou die reg voor om die pos nie te vul nie. _
- ._

More jobs from NWK Limited