No more applications are being accepted for this job
- Uitvoering van rekeningkundige take insluitend VAT opgawes, Notice of Objections, Inkomstebelastingopgawes, CIPC vorms, en die opstel van finansiële state.
- Leiding gee aan oudits vir ons kliënte.
- Selfstandige werkverrigting en die vermoë om effektief te funksioneer binne die 80% rekeningkundige omgewing.
- Gebruik van verskeie sagteware platforms soos Pastel, SAGE, Draftworx (Caseware), Pastel payroll, en Microsoft Office (Excel, Word) en Office 365.
- BCom Hons met klerkskap word verkieslik vereis.
- Aanstaande kandidate wat die ITC van SAICA sal skryf word sterk aanbeveel.
- Ervaring met BCom klerkskap sal oorweeg word, afhangende van die mate van ervaring.
- n Voltooide kwalifikasie as n Chartered Accountant (CA) kan moontlik nie die ideale pasvorm wees nie, aangesien ons op soek is na n kandidaat wat bereid is om lanktermyn by ons maatskappy te bly.
- Kandidate met 'n agtergrond in SAIPA sal ook oorweeg word.