Research Nurse - Stellenbosch, South Africa - Stellenbosch University

Thabo Mthembu

Posted by:

Thabo Mthembu

beBee Recruiter


Description
Duties/PligteRecruiting, consenting and following up on study participants;-
- Working closely with doctors and nurses managing the patients in the wards;-
- Completing research notes and entering them into the electronic REDCap database;-
- Assisting with coordinating and booking special investigations, including MRI scans and echocardiography;-
- Meeting recruitment targets;-
- Assisting with tracing patients;-
- Collecting, processing and storing blood, saliva, urine and placental samples;-
- Working closely and maintaining good relations with other research nurses, hospital and clinic staff, field staff, study clinicians and laboratory staff;-
- Accuately capturing patient information into a computer with high attention to detail;-
- Performing clinical nursing procedures related to the studies;-
- Performing various administrative tasks related to the studies, including ordering consumables, drafting standard operating procedures and writing reports.-
Werf, verkry toestemming en opvolg van studie deelnemers;-
- Noue samewerking met dokters en verleegpersoneel in die hantering van pasiënte in die sale;-
- Voltooi navorsingsvorms (data) en sleutel die data in die elektroniese REDCap databasis;-
- Hulpverlening met die koördinering en reël van afsprake vir spesiale ondersoeke, insluitend MRI skanderings en eggokardiografieë;-
- Bereik werwingsdoelwitte;-
- Hulpverlening met die opspoor van pasiënte;-
- Versamel, verwerk en stoor van bloed-, speeksel-, uriene
- en plasenta-monsters;-
- Noue samewerking en handhaaf goeie verhoudinge met ander navorsingsverpleegkundiges, hospitaal
- en kliniekpersoneel, veldwerkers, kliniese studie en laboratorium personeel;-
- Akkurate insleuteling van pasiënte se inligting op die rekenaarstelsel met goeie aandag aan detail;-
- Uitvoer van kliniese verpleegprosedures wat met die studies verband hou;-
- Uitvoer van verskeie administratiewe take wat met die studies verband hou, met in begrip van die bestel van verbruikbare materiaal, opstel van standaard-prosedures en skryf van verslae.Job Requirements/Pos VereistesRegistration with the South African Nursing Council as professional nurse;- Qualified midwife;- Work experience in an adult, neonatal, or paediatric intensive care unit;- Work experience in obstetrics and/or paediatrics;- At least two years¿ applicable experience;- Computer literacy (MS Word and Excel)
- this will be assessed if you reach the interview stage via competency testing;competency testing;Sound interpersonal skills;- Good written and verbal communication skills;- Fluency in English and isiXhosa or Afrikaans;- Phlebotomy skills
- must be able to draw blood and insert intravenous cannulas;- The ability to work overtime if needed.Geregistreer by die Suid-Afrikaanse Raad op Verpleging as 'n professionele verpleegkundige;-
- Gekwalifiseerde vroedvrou;Werkservaring in 'n volwasse-, neonatale, of pediatriese intensiewe eenheid;-
- Werkservaring in verloskunde en / of pediatrie;-
- Minstens twee jaar se toepaslike ervaring;-
- Rekenaarvaardigheid (MS Word en Excel)
- vaardighede hierin sal getoets word tydens die onderhoud-
- Selfoon en iPad kennis (moet WhatsApp kan gebruik, 'n selfoon kan gebruik data op te neem en e-pos vanaf 'n selfoon te stuur)
- vaardighede hierin sal getoets word tydens dieonderhoudGoeie interpersoonlike vaardighede;-
- Goeie skriftelike en mondelinge kommunikasievaardighede;-
- Vlot in Engels en isiXhosa of Afrikaans;-
- Flebotomievaardighede
- moet bloed kan trek en binne-aarse kanules kan insit;-
- Moet na-ure kan werk indien nodig.Recommendation/AanbevelingGood Clinical Practice (GCP) accreditation;- Experience of facilitating training and conducting research;- Experience recruiting for randomised control trials;- Experience with REDCap.Goeie Kliniese Praktyk (GKP) akkreditasie;-
- Ervaring in fasilitering van opleiding en navorsing;-
- Ervaring in die werwing van willekeurige kontrole-proewe;-
- Ervaring in REDCap.

More jobs from Stellenbosch University