Kwaliteit- en Produktiwiteit Bestuurder - Ceres, South Africa - HR Management & Support Services (Pty) Ltd t/a The HR Department

    HR Management & Support Services (Pty) Ltd t/a The HR Department
    HR Management & Support Services (Pty) Ltd t/a The HR Department Ceres, South Africa

    3 weeks ago

    Default job background
    Full time
    Description

    Ons kliënt, Eselfontein Boerdery (Edms) Bpk, 'n gevestigde Boerdery (13km buite Ceres) het 'n geleentheidbeskikbaarvir 'n Kwaliteit- & ProduktiwiteitBestuurder. Die posisie rapporteur direkaan die Landgoedbestuurder & Eienaar van die besigheid. Die doel van die posisie is om die optimaleproduktiwiteit en kwaliteit met menslikehulpbronneteverseker.

    VEREISTES:

    • 5 – 10 jaar ervaring in vrugte produksie & mensebestuur
    • 'n Toepaslike tersiêre kwalifikasie
    • Uitstekende kennis van boord aksies & -manipulasie
    • Uitstekende waarnemings vermoë, met die identifisering van foute
    • Xhosa-magtig sal in die kandidaat se guns tel
    • Uitstekende menseverhoudinge & kommunikasievaardighede
    • Detail georiënteerd
    • Moet rekenaar vaardig wees

    VERANTWOORDELIKHEDE:

    • Bestuur produktiwiteit & kwaliteit van alle spanne
    • Bestuur & handhaaf van goeie menseverhoudinge
    • Daaglikse span prestasie verwerking & rapportering
    • Doelwitbeplanning
    • Probleme & foute identifiseer & die regstel daarvan
    • Verhoog & handhaaf standaarde van spanne

    Sluitingsdatumviraansoeke: 31 Maart 2024

    Diensaanvaarding: 8 Julie 2024

    Slegskortlyskandidatesalgekontak word.

    Werwingsproseduresvoldoenaan Die Wet op die Beskerming van PersoonlikeInligting, Nr. 4 van 2013