Onderwyser: Lewens- en Natuurwetenskap - Vivo, South Africa - Omega HR Solutions

    Omega HR Solutions
    Omega HR Solutions Vivo, South Africa

    2 weeks ago

    Default job background
    Full time
    Description

    Klein privaatskool, geleë net buite Makhado (Louis Trichardt) is opsoek na `n talentvolle en dinamies onderwyser om by hulle aan te sluit

    Die persoon sal verantwoordelik wees vir Natuurwetenskap vir Graad 7's tot 9s en Lewenswetenskap vir Graad 10 tot 12.

    SACE registrasie is noodsaaklik

    Verwysings sal nagegaan word

    Buitemuurse aktiwiteite sal n groot voordeel wees.

    Klasse moet in Afrikaans aangebied word as gevolg van die voertaal.