Part-time Project Administrator - Stellenbosch, South Africa - Stellenbosch University

Thabo Mthembu

Posted by:

Thabo Mthembu

beBee Recruiter


Part time
Description
Duties/Pligte
- Verantwoordelik vir kommunikasie met die befondsers van die projek, die Universiteit se finansiële en adminstratiewe personeel, die mede-navorsers, asook ander eksterne navorsers en veldwerkers;
- Woon weeklikse vergaderings by;
- Volg op met regeringsamptenare;
- Skakel met die groter navorsingspan (soos nodig);
- Bestuur van reëlings vir vlugte en verblyf;
- Beplanning van die rapportering aan befonders;
- Bestuur van tydstate en uitbetaling van projek-eise;
- Skakel met die uitlegkunstenaars en proeflees van die navorsing en verslae.
- Responsible for liaising with the funders of the project, the University's finance and administration personnel, and the co-investigators as well as other researchers and field-workers;
- Attending weekly meetings;
- Following up with government officials;
- Liaising with the larger research team (where needed);
- Managing the booking of flights and accommodation;
- Planning funder reporting cycles;
- Managing time-sheets and funding claims
- Liaising with layout designers, and proofreading research and other reports.
- _

Job Requirements/Pos Vereistes
- Minstens 'n diploma;
- Goeie administratiewe vaardighede;
- 'n Doeltreffende en georganiseerde individu met 'n belangstelling in navorsing en onderwys in Suid-Afrika;
- Vriendelik met die vermoë om goed te kan kommmunikeer;
- Goeie beplanningsvaardighede en die vermoë om inisiatief te neem en probleme proaktief op te los.
- _
- At least a diploma;
- Good administrative skills;
- An efficient and organised individual with an interest in research and education in South Africa;
- Friendly and the ability to communicate well;
- The ability to plan effectively and to take initiative to solve problems as they arise.
- _

Recommendation/Aanbeveling
- 'n Voorgraadse graad;
- Ervaring in projek administrasie;
- 'n Sterk belangstelling in navorsing of die onderwyssektor;
- Ervaring in die administratiewe bestuur van akademiese projekte sal verkies word
- _
- An undergraduate degree;
- Experience in project administration
- A strong interest in research and/ or the field of education
- Some experience in managing the administrative side of academic projects is preferred.

More jobs from Stellenbosch University