Gewapende Reaksiebeampte - Rustenburg, South Africa - Scholtz Partners International (Pty) Ltd

Thabo Mthembu

Posted by:

Thabo Mthembu

beBee Recruiter


Description
Ons klient wat spesialiseer in gewapende reaksiedienste is op na a gewapende reaksiebempte om te reageer op residensiele en besigheidsalarms.

**Vereistes**
- PSIRA GEREGISTREER (graad C,D,E en Gewapande Reaksie)
- Besigheidsdoel beoegheid (Handwapen en Haelgeweer)
- Regulasie 21 op datum - geldig vir ten minste 6 maande
- Minimum graad 10 skoolkwalifikasie
- 1 jaar gewapende reaksie ervarving
- Basiese Microsoft Office
- Uitstekende kommunikasievaardighede
- Fisiek fiks & Selfgedissiplineerd
- Geldige bestuurlisensie en uitstekende bestuurvaardighede
- Selfverdediging/nabygevegsvaardighede
- Uitstekende luistervaardighede
- Vermoe om instruksies te volg
- Koelhoofdig (nie sneller gelukkig nie)

**Salary**: R12,500.00 per month

**Language**:

- Afrikaans fluently (required)

Ability to Commute:

- Rustenburg, North West (required)

Ability to Relocate:

- Rustenburg, North West: Relocate before starting work (required)

More jobs from Scholtz Partners International (Pty) Ltd