No more applications are being accepted for this job
- Maatskappy dokumentasie en sekretariële werk:
- Opvang van alle maatskappy legers.
- Hantering van alle statutêre aangeleenthede van maatskappye.
- Opname van notules en opdatering daarvan by alle vergaderings.
- Uitreiking of kansellasie van aandele in maatskappye en die opstel van alle verwante kontrakte.
- Nagaan van maatskappye se onderskeie MOI's (Memorandum of Incorporation).
- Indiening van jaarlikse CIPC opgawes.
- Nakoming van NCA vereistes en jaarlikse hernuwings.
- Insameling en byhou van FICA-inligting van direkteure en aandeelhouers.
- Hantering van alle korporatiewe bestuursaangeleenthede.
- Opdatering en verbetering van sjabloondokumente.
- Byhou van notuleboeke, hersiening van trustaktes, registrasie, wysiging, en deregistrasie van trusts by die Meesterskantoor, organisering van vergaderings.
- Nakoming: Algemene wetgewende en regulatoriese nakoming vir die maatskappy en kliënte, insluitend, maar nie beperk tot, POPIA, FICA, die Maatskappywet, Wet op Beroepsgesondheid en -veiligheid, en die Wet op Basiese Diensvoorwaardes.
- Opstel van interne en personeel kontrakte.
- Ontwikkeling van werknemerbeleide.
- Verskaffing van regs- en werke soos vereis deur die werkgewer, insluitend navorsing en risikoevaluering.
- Kommunikasie met kliënte, prokureurs, staatsinstansies, ens.
- Hantering van litigasie-aangeleenthede: Opdragte aan eksterne prokureurs vir die aanvang of verdediging van regsgedinge namens die maatskappy, en toesig oor die litigasieproses.
Regsadviseur - Swellendam, South Africa - Skills Connector
Description
REGSADVISEURKandidate met 'n LLB en ten minste 2 jaar regservaring na toelating mag aansoek doen. Uitstekende kommunikasievaardighede in AFRIKAANS en ENGELS is 'n voorvereiste.
Verantwoordelikhede: