Hoofklerk / Head Clerk - Lichtenburg, South Africa - NWK Limited

NWK Limited
NWK Limited
Verified Company
Lichtenburg, South Africa

1 week ago

Thabo Mthembu

Posted by:

Thabo Mthembu

beBee Recruiter


Description
**HEAD CLERK**

**RETAIL LICHTENBURG
**Purpose of the position**:

- tasks at the retail outlet.**The responsibility of the position will include the following**:

- Inventory control, which includes orders, receipts, shipments, transfers,
- price marking and inventory counting;- Customer service, which may include compiling quotes, special orders,

handling product enquiries, etc.- Administrative tasks that are normally required to operate a successful

retail business**Minimum requirements**:
experience in the industry.**Skills**:

- Effective communication skills.- Customer-oriented
- Excellent administrative and organisational skills
- Be reliable and responsible- with disabilities are encouraged to apply. NWK reserves the right not to fill the position. _

**HOOFKLERK
**RETAIL LICHTENBURG
**Doel van die pos**:
Die kandidaat sal toesig hou oor die voltooiing van klerklike en
- administratiewe take by die handelswinkel.**Die verantwoordelikhede van die pos sal die volgende behels**:

- Voorraadbeheer, wat insluit bestellings, ontvangstes, versendings,
- oorplasings, aanbring van pryse en tel van voorraad;- Klantediens, wat kan insluit die opstel van kwotasies, spesiale

bestellings, hantering van produknavrae, ens.;- Administratiewe take wat normaalweg vereis word in die suksesvolle

bedryf van 'n kleinhandelbesigheid.**Minimum vereistes**:
- ** **Die geskikte kandidaat moet in besit wees van 'n gr. 12-sertifikaat- Die kandidaat moet minstens drie tot vier jaar toepaslike

ondervinding in die bedryf hê- Die kandidaat moet ten volle tweetalig wees in Afrikaans en Engels

**Vaardighede**:

- Doeltreffende kommunikasie vaardighede- Klant-georiënteerd
- Uitstekende administratiewe en organisatoriese vaardighede
- Moet betroubaar en verantwoordelik wees
- Aansoek kan _**_alleenlik _**_gedoen word deur NWK se webwerf. Vir meer inligting besoek asseblief _- Die sluitingsdatum vir aansoeke is _**_23 Maart 2023_**_. Indien u nie binne twee weke na die _
- sluitingsdatum vir 'n onderhoud genooi word nie, ag die aansoek onsuksesvol. NWK ondersteun _
- die oogmerk van die Wet op Gelyke Indiensneming en gee voorkeur aan aansoekers uit die _
- benoemde groepe. Kandidate met gestremdhede word aangemoedig om aansoek te doen. NWK _
- behou die reg voor om die pos nie te vul nie._

More jobs from NWK Limited