Technical Officer - Stellenbosch, South Africa - Stellenbosch University

Thabo Mthembu

Posted by:

Thabo Mthembu

beBee Recruiter


Description
Duties/Pligte- Manufacturing fine mechanical workpieces where the use of various workshop machinery applies;- Maintenance and simple repairs of machinery and equipment;- Cleaning machines and the general cleaning of the Fine Mechanical Workshop;- Providing technical support to students and staff;- Asset control and inventory control management.Vervaardiging van fyn meganiese werkstukke waar die gebruik van verskeie werkswinkel masjinerie van toepassing is;- Onderhoud en eenvoudige herstelwerk van masjinerie en toerusting;- Skoonmaak van masjiene en die algemene opruim van die Fyn Meganiese Werkswinkel;- Verskaf tegniese ondersteuning aan studente en personeel;- Bestuur van batebeheer en voorraad kontrole.

Job Requirements/Pos Vereistes- Matric (National Senior Certificate), or an education level equivalent to NQF level 4;- A relevant N2 Diploma in Engineering (or NCV at NQF level 2, or equivalent);- At least seven years' technical experience in support of an academic Matric;- The ability to interpret mechanical drawings for the manufacturing of parts or sections of instruments;- The ability and willingness to learn new skills and undergo further training;- The ability to work independently and in groups;- The ability to handle physically demanding work.Matriek (Nasionale Senior Sertifikaat), of 'n kwalifikasie gelykwaardig aan NQF vlak 4;- 'n Toepaslike N2 diploma in Ingenieurswese (of NSV op NQF vlak 2, of gelykwaardig);- Tegniese ervaring van minstens sewe jaar ter ondersteuning van 'n akademiese Matriek;- Die vermoë om meganiese tekeninge te interpreteer vir die vervaardiging van onderdele of gedeeltes van instrumente;- Die vermoë en bereidwilligheid om nuwe vaardighede aan te leer en verdere opleiding te ondergaan;- Die vermoë om selfstandig en in groepsverband te werk;- Die vermoë om fisies veeleisende werk te kan hanteer.

Recommendation/Aanbeveling- A relevant N3 Diploma in Engineering (or NCV at NQF level 3 or equivalent), or higher;- Appropriate proficiency in AutoCAD, or similar software experience;- Experience in a mechanical workshop;- Electrical or electronic experience.'n Toepaslike N3 diploma in Ingenieurswese (of NSV op NQF vlak 3 of gelykwaardig), of hoër;- Toepaslike kennis van AutoCAD, of soortgelyke programmatuur ervaring;- Ervaring in 'n meganiese werkswinkel;- Elektriese of elektroniese ervaring.

More jobs from Stellenbosch University