Klerk: Brandstofmonitering - Lichtenburg, South Africa - NWK Limited

NWK Limited
NWK Limited
Verified Company
Lichtenburg, South Africa

1 week ago

Thabo Mthembu

Posted by:

Thabo Mthembu

beBee Recruiter


Description
**KLERK BRANDSTOFMONITERING
**LICHTENBURG
**Doel van die pos**:
NWK is op soek na 'n noukeurige en detail-georiënteerde individu om die pos van Klerk Brandstofmonitering te vul. As 'n
- belangrike lid van ons Logistieke span, sal die verantwoordelikheid aan jou toevertrou word om toesig te hou oor finansiële
- aspekte wat verband hou met brandstofverbruik binne ons vragmotorvloot. Hierdie rol, wat direk aan die Senior
- Rekenmeester rapporteer, vereis presisie, finansiële insig en effektiewe kommunikasievaardighede.
- **Hoofverantwoordelikhede**:

- Faktuurakkuraatheid: Verseker die akkurate instandhouding van vragmotorbrandstofverslae deur die volledigheid

en akkuraatheid van fakture noukeurig te verifieer, en enige teenstrydighede stiptelik aan te spreek.
- **- **Logstaat bestuur Enkodeer logstate vir vragmotors metodies binne ons ERP-stelsel, en hou 'n georganiseerde en
- opgedateerde rekord van brandstofverwante transaksies.
- **- **Kosteverifikasie: Verifieer en bevestig vragmotorbrandstofkoste, bestuur weeklikse fakture, en verseker tydige
- betalings aan eksterne diensverskaffers.
- **- **Aankoopbestellingsvoldoening: Hersien, plaas bestellings en verwerk brandstoffaktuurkwitansies akkuraat,
- verseker nakoming van aankoopbestellings en voldoening aan gevestigde finansiële protokolle.
- **- **Faktuurverifikasie: Verifieer eksterne kontrakteurfakture, verseker akkuraatheid en volledigheid, en verwerk
- betalingskwitansies stiptelik.
- **- **Foutoplossing: Kommunikeer doeltreffend met kontrakteurs om foute aan te spreek, om vinnige regstellings te
- fasiliteer en akkurate finansiële rekords te handhaaf.
- **- **Dokumentasiebestuur: Dien omvattende dokumentasie in by die Rekening-afdeling vir naatlose betalingsverwerking.
- **- **Kommunikasie Uitnemendheid: Hanteer oproepe en navrae van diensverskaffers en werknemers, verskaf duidelike
- en professionele antwoorde.
- **- **Kwessie-identifikasie: Identifiseer en rapporteer deurlopende probleme rakende die rekenaarstelsel aktief aan die
- Inligtingstelselspan, wat bydra tot voortdurende prosesverbetering**.**

**Bevoegdhede en werkverwante vaardighede**:

- Finansiële insig: Verstaan finansiële beginsels en belastingwetgewing wat met BTW verband hou.- Analitiese vaardighede: Vaardig in die ontleding van data, die identifisering van patrone en die oplossing van

teenstrydighede.- Kommunikasievaardighede: Effektiewe mondelinge en geskrewe kommunikasie met belanghebbendes.
- Rekenaargeletterdheid: Vaardig in relevante sagteware en stelsels.
- Numeriese aanleg: Sterk numeriese vaardighede vir finansiële berekeninge en ontleding.
- Aandag aan detail: Noukeurige benadering vir akkuraatheid in finansiële transaksies en dokumentasie.
- Probleemoplossing: Pro-aktief in die identifisering en oplossing van probleme.
- Tydbestuur: Doeltreffende hantering van veelvuldige take en nakoming van spertye.

**Minimum vereistes**:

- Graad 12-kwalifikasie.- Geldige bestuurslisensie.
- Kennis van interne beheermaatreëls om akkuraatheid, betroubaarheid en voldoening aan finansiële prosesse te

verseker.- Vertroudheid met BTW-wetgewing.
- 2 jaar administratiewe ondervinding in finansiële funksies**.**

Sluit aan by NWK en wees 'n katalisator vir positiewe verandering binne 'n span wat waarde aan jou vaardighede en bydraes
- heg. As jy gereed is om jou loopbaan na nuwe hoogtes te neem en 'n blywende impak te maak, dien jou aansoek nou in.-
- Die sluitingsdatum vir aansoeke is _**_28 Maart 2024_**_. Indien u nie binne twee weke na die sluitingsdatum vir 'n onderhoud genooi word nie, ag die _
- aansoek onsuksesvol. NWK ondersteun die oogmerk van die Wet op Gelyke Indiensneming en gee voorkeur aan aansoekers uit die benoemde _
- groepe. Kandidate met gestremdhede word aangemoedig om aansoek te doen. NWK behou die reg voor om die pos nie te vul nie._**_ _**

**CLERK FUEL MONITORING
**LICHTENBURG
**Purpose of the Position**:
NWK is seeking a meticulous and detail-oriented individual to fill the position of Clerk Fuel Monitoring. As a vital member of

our Logistics team, you will be entrusted with the responsibility of overseeing financial aspects related to fuel consumption

within our truck fleet. Reporting directly to the Senior Accountant, this role demands precision, financial insight and effective

communication skills.***

**Key Responsibilities**:

- Invoice Accuracy: Ensure the accurate maintenance of truck fuel reports by meticulously verifying the completeness and

accuracy of invoices, addressing any discrepancies promptly.
- Log Sheet Management: Methodically encode log sheets for trucks within our ERP system, maintaining an organized

and up-to-date record of fuel-related transactions.
- Cost Verification: Verify and confirm truck fuel costs, managing weekly invoices, and ensuring timely payments to

external service providers.
- Purchase Order Compliance: Review, place orders, and process fuel invoice receipts accurately, ensuring adherence to

purchase ord

More jobs from NWK Limited