Audit Manager - Pretoria, South Africa - Sentinel Staffing Services

    Sentinel Staffing Services
    Sentinel Staffing Services Pretoria, South Africa

    Found in: Talent ZA C2 - 1 week ago

    Default job background
    Description
    Ons klient is op soek na 'n dinamiese individu om die rol van Audit Manager te vul. Die suksesvolle kandidaat sal verantwoordelik wees vir die hantering van 'n verskeidenheid van rekeningkundige take, sowel as die bestuur van oudits vir ons relatiewe kleiner kliënte.

    Verantwoordelikhede:
    • Uitvoering van rekeningkundige take insluitend VAT opgawes, Notice of Objections, Inkomstebelastingopgawes, CIPC vorms, en die opstel van finansiële state.
    • Leiding gee aan oudits vir ons kliënte.
    • Selfstandige werkverrigting en die vermoë om effektief te funksioneer binne die 80% rekeningkundige omgewing.
    • Gebruik van verskeie sagteware platforms soos Pastel, SAGE, Draftworx (Caseware), Pastel payroll, en Microsoft Office (Excel, Word) en Office 365.
    Kwalifikasies:
    • BCom Hons met klerkskap word verkieslik vereis.
    • Aanstaande kandidate wat die ITC van SAICA sal skryf word sterk aanbeveel.
    • Ervaring met BCom klerkskap sal oorweeg word, afhangende van die mate van ervaring.
    • 'n Voltooide kwalifikasie as 'n Chartered Accountant (CA) kan moontlik nie die ideale pasvorm wees nie, aangesien ons op soek is na 'n kandidaat wat bereid is om lanktermyn by ons maatskappy te bly.
    • Kandidate met 'n agtergrond in SAIPA sal ook oorweeg word.
    Indien jy 'n passie het vir rekeningkunde, 'n sterk sin vir onafhanklikheid het, en die vermoe het om effektief te bestuur, stuur asseblief jou CV en 'n motiveringsbrief deur.