Jobs
>
Durban

    velddiens tegnikus - Durban, South Africa - ALOS Innovative Workforce Solution

    Default job background
    Full time
    Description

    VAKATURE: VELDDIENSTEGNIKUS

    AREA: DURBAN, KWAZULUNATAL

    Ons kliënt, een van die grootste verskaffers wêreldwyd van verpakkingsoplossings, soek die dienste van 'n Elektrisiën met die volgende kwalifikasies:

    • Rooi seël
    • 2-3 jaar Elektriese en Meganiese ondervinding post grade
    • PLC ondervinding in maintenance and fault finding
    • Rekenaar geletterd
    • Grondige kennis van meganies, pneumatiek en valves
    • Motor AC Drives

    Verantwoordelikhede:

    • Reageer op klante-uitroepe en veldversendings.
    • Ontmoeting met die kliënt om die aard van die diens of herstel te bepaal.
    • Die uitvoering van roetine-toerustingdiens in die veld.
    • Herstel van toerusting en vervanging van foutiewe onderdele.
    • Installering en toetsing van nuwe toerusting.
    • Voorsiening van voorkomende instandhouding van toerusting.
    • Die verskaffing van tegniese opleiding oor nuwe toerustinginstallasies.
    • Die instandhouding van toerustingvoorraad in die maatskappyvoertuig.
    • Voltooiing van werkverslae.

    Die ideale persoon moet leierseienskappe hê, selfgemotiveerd wees, moet bereid wees om onder druk te werk en te reis.

    Basies + voordele

    E-pos aansoeke na met Veldtegnikus - Durban as subject van die e-mail


  • ALOS

    velddiens tegnikus

    19 hours ago


    ALOS Durban, South Africa

    VAKATURE: VELDDIENSTEGNIKUS · AREA: DURBAN, KWAZULUNATAL · Ons kliënt, een van die grootste verskaffers wêreldwyd van verpakkingsoplossings, soek die dienste van 'n Elektrisiën met die volgende kwalifikasies: · Rooi seël · 2-3 jaar Elektriese en Meganiese ondervinding post grade ...