
OVK Bedryf BPK Jobs in South Africa
15 jobs at OVK Bedryf BPK in South Africa
-
Administrative Accountant
9 hours ago
Ovk Bedryf Bpk South AfricaKern doel van die pos: · Die effektiewe en deeglike byhou van Administratiewe dokumente so ook bystand en opleiding aan betrokke bedryfspunte. · Minimum Vereistes: · Graad 12 met Rekeningkunde; · Finansiële Rekeningkunde en of Rekeningkunde kwalifikasie sal as aanbeveening dien · ...
-
Senior Grain Grader
6 days ago
OVK Bedryf BPK Noord-KaapSenior Grain Grader · Die pos van Senior Grain Grader sal verantwoordelik wees vir die gradering van kommoditeite, beheer van voorraad en administrasie, versekering van voedselveiligheid en onderhoud van fisiese gesondheid om pligte uit te voer. · Minimum Vereistes · Graad 12; · ...
-
2X Technical Field Officers In Training
4 weeks ago
Ovk Bedryf Bpk South AfricaOverviewKern doel van die pos:Bemarking, en uitvoer van die maatskappy se dienste in die vesel en lewendehawe bedryf met die doel om markaandeel te handhaaf en te verhoog.Main purpose of the position:Marketing and execution of company services in the fibre and livestock industry, ...
-
Junior Maintenance Officer
2 weeks ago
Ovk Bedryf Bpk South AfricaKern doel van die pos: · Instandhouding van masjinerie en toerusting. · Minimum Vereistes: · Graad 12; · Toepaslike Ambag kwalifikasie (RED Seal Millwright Trade Test); · 4 jaar toepaslike ondervinding (na-vakleerlingskap); · Geldige rybewys. · Vaardighede · : · Goeie kommunikasi ...
-
Grain Grader
5 days ago
Ovk Bedryf Bpk South AfricaKern doel van die pos: · Verleen hulp aan die Silo Bestuur met betrekking tot die werking van die silo en bepaling van die graad van kommoditeite op 'n etiese en regverdige manier. · Minimum Vereistes: · Graad 12; · 2 jaar ondervinding; · Graan graderings kursusse voltooi; · Geld ...
-
Senior Grain Grader
5 days ago
Ovk Bedryf Bpk South AfricaKern doel van die pos: · Verleen hulp aan die Silo Bestuur m.b.t. die werking van die silo en bepaling van die graad van kommoditeite op 'n etiese en regverdige manier. · Minimum Vereistes · Graad 12; · 3 Jaar toepaslike ondervinding; · Toepaslike naskoolse kwalifikasie voordelig ...
-
Junior Parts Marketer
3 weeks ago
Ovk Bedryf Bpk South AfricaKern doel van die pos · Uitvoer van toegedeelde verantwoordelikhede, bemarking en kliëntediens binne 'n Onderdele omgewing · Minimum Vereistes · Graad 12; · 3-6 maande in diens opleiding – Meganisasie; · 1-2 jaar ondervinding sal tot voordeel wees; · Geldige rybewys. · Vaardighed ...
-
Branch Assistant
1 day ago
OVK Bedryf BPK VrystaatPosbeskrywing: · Die pos dien om die uitvoer van toegedeelde verantwoordelikhede, bemarking en kliëntediens binne 'n handelstak omgewing te verseker. · Minimum Vereistes: · Graad 12; · 1– 2 jaar ondervinding in handelsomgewing; · 2 jaar ondervinding in klientediens en bemarking ' ...
-
Administrative Accountant
1 day ago
OVK Bedryf BPK VrystaatPosdoel: · Die administratiewe accountant is verantwoordelik vir die effektiewe en deeglike byhou van Administratiewe dokumente sowel as bystand en opleiding aan betrokke bedryfspunte. Hy/ Sy sal ook betrokke wees by Finansiële Rekeningkunde, akademiese ondersteuning en verskille ...
-
Car Sales Person
1 week ago
Ovk Bedryf Bpk South AfricaOverviewKern doel van die pos: Winsgewende verkoop van voertuie en om kliënte tevredenheid te verseker.Overview (English): Main purpose of the position: Profitable selling of vehicles and the provision of excellent service to ensure customer satisfaction.Minimum RequirementsGraad ...
-
Grain Grader
6 days ago
OVK Bedryf BPK Noord-KaapGrain Grader · Die doel van die pos is om ondersteuning te verleen aan die Silo Bestuur met betrekking tot die werking van die silo en die bepaling van die graad van kommoditeite (graan) op 'n etiese en regverdige manier. · Die kandidaat moet Graad 12 hê; · Die kandidaat moet alt ...
-
Livestock Marketer
3 weeks ago
Ovk Bedryf Bpk South AfricaKern doel van die pos: · Bemarking en uitvoer van die maatskappy se dienste en beeld in die lewendehawe bedryf met die doel om markaandeel te handhaaf, verhoog, nuwe besigheid te ontgin en winsgewend te opereer. · Minimum Vereistes: · Graad 12 met Landbou graad of diploma as aanb ...
-
Tractor Mechanic
1 week ago
Ovk Bedryf Bpk South AfricaOverview · Kern doel van die pos: · Herstel van Landboutoerusting. · Main purpose of the position: · Repair of Agricultural Equipment. · Requirements · Minimum vereistes: · Graad 12; · Gekwalifiseerde trekkerwerktuigkundige met 3-5 jaar ondervinding; · Geldige rybewys. · Requirem ...
-
Branch Assistant
9 hours ago
Ovk Bedryf Bpk South AfricaKern doel van die pos: · Uitvoer van toegedeelde verantwoordelikhede, bemarking en kliëntediens binne 'n handelstak omgewing. · Minimum Vereistes: · Graad 12; · 1– 2 jaar ondervinding in handelsomgewing; · 2 jaar ondervinding in klientediens en bemarking 'n aanbeveling. · Vaardig ...
-
Clerk / Klerk
3 weeks ago
Ovk Bedryf Bpk South AfricaKern doel van die pos · Uitvoering van algemene administrasie in meganisasie tak. · Minimum Vereistes · Graad 12; · 1-2 jaar administratiewe ondervinding; · Bestuurslisensie sal as aanbeveling dien; · Vaardighede · Goeie kommunikasie- en taalvaardighede in Afrikaans en Engels; · ...