
Ruline Greeff
Kleuterskool onderwyseres en admin gedrewe
Administrative
About Ruline Greeff:
Ek is 52 en passievol oor die lewe. Ek is ‘n positiewe persoon wat die glas eerder half vol as half leeg sal sien. Ek is tweetalig - Engels en Afrikaans. Ek is rekenaarvaardig - Office, Excel en Powerpoint asook Teams en Google vorms. Ek is leergierig en hou van nuwe uitdagings. As onderwyseres moet jy met moeilike ouers kan werk en ek beskou myself as ’n gemaklike mens wat maklik en gemoedelik met almal oor die weg kom. Ek het baie geduld en kan onder druk werk.
Experience
Vir afgelope 13 jaar betrokke by kleuterskool as admin, assistent en later as opvoeder.
Vroeër afdelings van ouetehuis hanteer - Home based care en Sterretjies as sekretaresse en algemene kantoor administrasie.
Education
Sekretariële sertifikaat
Matriek