
Beverlynn Femston
Retail: visual Merchandiser
Administrative
Services offered
Ek hou van met mense te gesels nuwe mense te ontmoet. Hou van nuwe dinge aanpak in die lewe. Hardwerkend sit altyd my alles in by die werk. Mal oor die natuur. Bereid om te leer al is dit in my vrye tyd.
Approximate rate: ZARR 40 per hour
Experience
Do banking and cashups
Admin checks IR and SFR
Retail
Unpacking and receiving
Education
Matric Certificate is the highest education level I received.