Saipa & Saica Klerkskappe 2024 - Worcester, South Africa - Evolv Business Solutions
Description
Ons kliënt is 'n gevestigde rekeningkundige- en ouditeursfirma in **Worcester. **Hulle beskik tans oor klerkskapsgeleenthede vir toegewyde individue met 'n sterk rekeningkundige aanleg en passie vir die industrie.
Hierdie klerkskappe sal in **Januarie 2024** in aanvang neem.
**Hierdie geleentheid is ideaal vir**:
- Matrikulante wat beoog om in 2024 hul rekeningkundige studies deeltyds te onderneem en terselfdertyd werkservaring in 'n rekeningkundige omgewing wil opdoen.
- Persone wat reeds deeltyds in 'n rekeningkundige rigting studeer en onder leiding van kundiges kennis en vaardighede wil opdoen.
**Ten einde in aanmerking te kom vir 'n klerkskap word die volgende vereis**:
- Vir SAIPA-klerkskap:
- 'n Minimum matriek slaagsyfer van 65% vir Rekeningkunde en 55% vir Wiskunde.
- Vir SAICA-klerkskap:
- 'n Minimum matriek slaagsyfer van 70% vir Rekeningkunde en 70% vir Wiskunde.
- Bogemiddelde taalvaardighede en spelvermoë.
- 'n Deeglike benadering tot die uitvoer van take.
- Goeie werksetiek en hoë vlakke van integriteit.
Om aansoek te doen, stuur asb 'n motiveringsbrief en/of CV, tesame met 'n afskrif van jou mees onlangse akademiese resultate per e-pos. Aansoeke sluit op **14 September 2024** en **slegs gekortlysde kandidate sal gekontak word.**
Application Deadline: 2023/09/14
More jobs from Evolv Business Solutions
-
Verkoopsverteenwoordiger (Kaapse Noordelike
Durbanville, South Africa - 3 weeks ago
-
Maintenance Technician
Worcester, South Africa - 3 weeks ago
-
Draughtsman (Manufacturing)
Worcester, South Africa - 2 weeks ago
-
Digital Marketing Manager
Worcester, South Africa - 3 weeks ago
-
Restaurant Manager
Worcester, South Africa - 2 weeks ago
-
Draughtsman (Engineering Industry)
Worcester, South Africa - 2 weeks ago