Manager: Hybrid Learning - Stellenbosch, South Africa - Stellenbosch University

Thabo Mthembu

Posted by:

Thabo Mthembu

beBee Recruiter


Description
Duties/Pligte
- The strategic management of the HL offering (credit-bearing and edX) in line with the strategic goals, intent and vision of SU;
- Achieving the project goals and milestones of the SU HL project and then transitioning and further managing the project into a sustainable service to SU;
- The overall business management of HL;
- Effective human resource management, including the development of a personnel plan and the appointment of staff;
- Developing a sustainable marketing strategy for HL in collaboration with relevant internal and external stakeholders;
- Developing and continuously monitoring a change management plan for HL;
- Liaising with internal stakeholders, including management and academic and professional support staff members, to ensure close collaboration between relevant role-players where required;
- Liaising with external stakeholders; including external SU partners and online service providers;
- Regular analysis of and reporting on national and international HL trends.
- Die strategiese bestuur van die HL-aanbod (kredietdraend en edX) in lyn met die strategiese doelwitte, voorneme en visie van die US;
- Die bereiking van die projekdoelwitte en mylpale van die US HL-projek, asook die oorgang na en verdere bestuur van die projek as 'n volhoubare diens aan die US;
- Die oorhoofse besigheidsbestuur van HL;
- Doeltreffende menslike hulpbronbestuur, met inbegrip van die ontwikkeling van 'n personeelplan en die aanstelling van personeel;
- Die ontwikkeling van 'n volhoubare bemarkingstrategie vir HL in samewerking met toepaslike interne en eksterne belanghebbendes;
- Die ontwikkeling en monitering van 'n veranderingsbestuursplan vir HL;
- Skakeling met interne belanghebbendes, insluitend bestuur en akademiese
- en ondersteuningspersoneel, om nabye samewerking tussen toepaslike rolspelers te verseker waar nodig;
- Skakeling met eksterne belanghebbendes, insluitend eksterne US vennote en aanlyn diensverskaffers;
- Gereelde assessering van en rapportering oor nasionale en internasionale tendense met betrekking tot HL.

Job Requirements/Pos Vereistes
- An appropriate Master's degree;
- At least three years' relevant experience in a higher education environment;
- Proven experience in the development of online learning material;
- Proven experience in liaising with academic programme leaders in the faculties;
- Proven project management experience to deliver projects within budget, scope and time;
- Proven experience in collaborating with other international university partners and online providers;
- Healthy interpersonal abilities and leadership skills within team context;
- Excellent organisational and problem-solving skills;
- Proven operational decision-making skills;
- Proven presentation skills;
- Effective communication skills in English.
- 'n Toepaslike Meestersgraad;
- Minstens drie jaar se toepaslike ervaring in 'n hoëronderwysomgewing;
- Bewese ervaring in die ontwikkeling van aanlynleermateriaal;
- Bewese ervaring in skakeling met die fakulteite se akademiese programleiers;
- Bewese projekbestuurservaring om projekte binne begroting, omvang en ty te lewer;
- Bewese ervaring van samewerking met ander internasionale universiteitsvennote en aanlyn diensverskaffers;
- Gesonde interpersoonlike vaardighede en leierskapsvaardighede binne spanverband;
- Uitstekende organisatoriese
- en probleemoplossingsvaardighede;
- Bewese operasionele besluitnemingsvaardighede;
- Bewese aanbiedingsvaardighede;
- Effektiewe kommunikasievaardighede in Engels.

**_ Daar gaan ook van die kortlyskandidate verwag word om as deel van die onderhoudsproses 'n aanbieding en 'n taakgebaseerde assesseringsoefening te doen, ter bevestiging van voldoening aan die kwalitatiewe vereistes soos gestel._**

Recommendation/Aanbeveling
- PhD;
- Academic literacy in another official South African language.
- PhD;
- Akademiese geletterdheid in 'n ander amptelike Suid-Afrikaanse taal.

More jobs from Stellenbosch University