Rekenmeester - Cape Town, South Africa - Virago Recruitment

Thabo Mthembu

Posted by:

Thabo Mthembu

beBee Recruiter


Description
Doeltreffende hulp verleen aan die Finansiële Bestuurder.

Finansiële verslagdoening en voorbereiding vir oudits.

Statutêre rekonsiliasies en betalings.

Tydige, akkurate en volledige voorbereiding van die proefbalans

Uitvoer van maandeind afsluitingsprosedures

Debiteure en Krediteure Kontrole

Bank rekonsiliasies

'n Voltooide SAIPA/SAICA klerkskap.

Moet onder druk kan funksioneer, en rasionele besluitneming toe pas.

Uitstekende verbale en geskrewe kommunikasievaardighede in Afrikaans & Engels.

Die vermoë om onafhanklik asook binne span verband te kan werk.

Bogemiddelde rekenaar en syfervaardigheid (Xero Stelsel kennis is voordelig).

'n Toepaslike tersiêre kwalifikasie. (BComm / BRek).

Deeglike kennis van alle toepaslike statutêre wetgewing.

Eie vervoer.

Between 3 - 5 Years

More jobs from Virago Recruitment